LP3 Jaar 4 – Leef soos Jesus – Junior werkboek

R80.00

Hierdie produkreeks bestaan uit drie komponente:
• Junior werkboek vir graad 1-3
• Senior werkboek vir graad 4-6
• Aanbiedersgids (CD)

Hierdie kategese-reeks is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode met die oog op die geloofsvorming van laerskoolleerders (graad 1-3).

PRODUKINLIGTING
Werkboeke
• Vrolike volkleurontwerp
• Interaktiewe aktiwiteite
• Word gebruik saam met huidige LP3-panele en -portrette

Aanbiedersgids op CD
• Eenvoudige aanbieding
• Een leiersgids vir graad 1-3
• Volledige opsomming van die hoofpunte en besonderhede van elke ontmoeting
• Alle bykomende hulpmiddels
• Integrasie met huidige LP3-inhoud en -komponente
• Gemeentes mag aanbiedersgids vir groepleiers uitdruk

SKU: 9781920089474 Categories: , , , , ,

Description

SUBTITEL: LP3 – Jaar 4 Graad 1-3

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 72

Hierdie produkreeks bestaan uit drie komponente:
• Junior werkboek vir graad 1-3
• Senior werkboek vir graad 4-6
• Aanbiedersgids (CD)

Hierdie kategese-reeks is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode met die oog op die geloofsvorming van laerskoolleerders (graad 1-6).

PRODUKINLIGTING

Werkboeke
• Vrolike volkleurontwerp
• Interaktiewe aktiwiteite
• Word gebruik saam met huidige LP3-panele en -portrette

Aanbiedersgids op CD
• Eenvoudige aanbieding
• Een leiersgids vir graad 1-6
• Volledige opsomming van die hoofpunte en besonderhede van elke ontmoeting
• Alle bykomende hulpmiddels
• Integrasie met huidige LP3-inhoud en -komponente
• Gemeentes mag aanbiedersgids vir groepleiers uitdruk

OPSOMMING: Wil jy graag vir Jesus beter leer ken? Wil jy luister na alles wat Hy jou wil leer? Wil jy al hoe meer soos Jesus word? En wil jy elke dag al hoe meer soos Hy leef?
Leef soos Jesus sal jou help om dit reg te kry. Jy sal in die Bybel ontdek hoe Jesus geleef het. Dan kan jy sy voorbeeld elke dag volg.
Die beste nuus is, Jesus het belowe dat Hy by jou sal wees en jou sal help om soos Hy te leef.

INHOUD

Nuwe Testament
Epifanie
1. So iets het ons nog nooit gesien nie
2. Jesus eet saam met sondaars
3. Wie kan Hy tog wees?

Lydenstyd
4. Twee gelyk – stom van verbasing
5. Vry ná 18 jaar
6. Wat keer my?
7. Jesus soek en red mense
8. Die klippe sal uitroep

Opstandingstyd
9. Wat glo jy?
10. “Ek is by julle”
11. “Is dit dan nie die man wat …?”

Pinkstertyd
12. Almal is welkom
13. Doodloopstrate = nuwe moontlikhede vir God se nuwe wêreld
14. Glo in die Here Jesus
15. Mense van die Weg loop enduit voluit

Ou Testament
Koninkrykstyd
16. Die Israeliete soek ʼn koning
17. Saul word koning
18. Saul is ongehoorsaam
19. God kies vir Dawid
20. In die Naam van die Here die Almagtige
21. Saul is jaloers
22. Dawid kry ʼn belofte van die Here
23. Die Here is my herder
24. Die Here vergewe vir Dawid
25. Dawid en Absalom
26. Kies wysheid
27. ʼn Plek om die Here te aanbid
28. Die wyse Salomo word dwaas
29. Die Here se mense word mekaar se vyande
30. Eer aan God en vrede op aarde

SKRYWER
Paul du Toit (redakteur) en verskeie medewerkers