LP3 Jaar 4 – Leef soos Jesus – Aanbiedersgids (CD)

R390.00R440.00

Hierdie produkreeks bestaan uit drie komponente:
• Junior werkboek vir graad 1-3
• Senior werkboek vir graad 4-6
• Aanbiedersgids (CD)

Hierdie kategese-reeks is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode met die oog op die geloofsvorming van laerskoolleerders (graad 1-3).

PRODUKINLIGTING

  • Werkboeke
  • Vrolike volkleurontwerp
  • Interaktiewe aktiwiteite
  • Word gebruik saam met huidige LP3-panele en -portrette

Aanbiedersgids op CD
• Eenvoudige aanbieding
• Een leiersgids vir graad 1-3
• Volledige opsomming van die hoofpunte en besonderhede van elke ontmoeting
• Alle bykomende hulpmiddels
• Integrasie met huidige LP3-inhoud en -komponente
• Gemeentes mag aanbiedersgids vir groepleiers uitdruk

SKU: 9781920089498 Categories: , , , , , ,

Description

SUBTITEL: Kategese Graad 1-6

FORMAAT: CD

OPSOMMING: Wil jy graag vir Jesus beter leer ken? Wil jy luister na alles wat Hy jou wil leer? Wil jy al hoe meer soos Jesus word? En wil jy elke dag al hoe meer soos Hy leef?
Leef soos Jesus sal jou help om dit reg te kry. Jy sal in die Bybel ontdek hoe Jesus geleef het. Dan kan jy sy voorbeeld elke dag volg.
Die beste nuus is, Jesus het belowe dat Hy by jou sal wees en jou sal help om soos Hy te leef.

 

Additional information

Aantal Groepleiers

,