Description
SUBTITEL: 200 Dagstukkies
FORMAAT: Sagteband Boek
AANTAL BLADSYE: 288
OPSOMMING: Die lewe laat jou dikwels uitgebrand en jou lewenslied se deuntjie afgewater en flou. Leef jou nuwe lied is ‘n uitnodiging van bekende skrywer Elsa Winckler en haar sussie Elsa Goldberg om saam deur die jaar te stap met jou hand stewig in jou Vader s’n. Ontdek ‘n nuwe lied in jou hart deur hierdie 200 dagstukkies en weet wanneer jy afgemat raak, Hy daar sal wees vir jou en ’n nuwe lied sal gee wat jou in staat sal stel om vreesloos en in liefde te leef.
SKRYWER: Sonja is gebore en matrikuleer in Upington. Sy is tans departementshoof by Paarlskool vir leerders met fisieseen neuraalgestremdhede. Sy skryf al vanaf 2016 oordenkings wat gereeld uitgesaai word op verskeie radiostasies. Sy het drie volwasse kinders en drie kleinkinders. Sy en haar man Eddie woon in Brackenfell Kaapstad.