Kreatiewe kuns met toiletrolle Boek 1

R80.00

Met hierdie aktiwiteitsboek kan kinders kunsaktiwiteite doen met slegs leë toiletrolle! Die boek sluit elemente in om uit te knip asook plakkers om allerhande kleurvolle diere te maak. Kinders kan ook fyn motoriese vaardighede op hierdie manier ontwikkel. Dit is perfek om klein handjies by die huis en skool besig te hou!

Ook beskikbaar in Engels.

Description

SUBTITEL: Slim met min! Pret en maklik met elemente & plakkers ingesluit

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 16

OPSOMMING: Met hierdie aktiwiteitsboek kan kinders kunsaktiwiteite doen met slegs leë toiletrolle! Die boek sluit elemente in om uit te knip asook plakkers om allerhande kleurvolle diere te maak. Kinders kan ook fyn motoriese vaardighede op hierdie manier ontwikkel. Dit is perfek om klein handjies by die huis en skool besig te hou!

Ook beskikbaar in Engels.

SKRYWER: Éditions Caramel is ‘n Belgiese kinderboekuitgewer.