Krag vir elke dag

R249.00

Voel dit of die eise van die lewe jou wil oorweldig? Smag jy na ’n plek waar jy kan wegkom van daaglikse stres en spanning, en onsekerheid oor die toekoms?

Topverkoper-outeur Milanie Vosloo wéét dat die lewe soms elke druppel energie uit ’n vrou tap. Die 366 bemoedigende dagstukkies met ’n Skrifaanhaling, oordenking en kort gebed sal vroue opnuut verseker dat God die enigste Bron is wat hulle volkome kan versterk.

Krag vir elke dag moedig vroue aan om hul angs en onsekerheid te verruil vir God se ewige, onuitputbare krag.

SKU: 9781431625482 Categories: , ,

Description

SUBTITEL: 366 dagstukke Die wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Jesaja 40:31

FORMAAT: Hardeband Boek met merklint

AANTAL BLADSYE: 388

OPSOMMING: Voel dit of die eise van die lewe jou wil oorweldig? Smag jy na ’n plek waar jy kan wegkom van daaglikse stres en spanning, en onsekerheid oor die toekoms?

Topverkoper-outeur Milanie Vosloo wéét dat die lewe soms elke druppel energie uit ’n vrou tap. Die 366 bemoedigende dagstukkies met ’n Skrifaanhaling, oordenking en kort gebed sal vroue opnuut verseker dat God die enigste Bron is wat hulle volkome kan versterk.

Krag vir elke dag moedig vroue aan om hul angs en onsekerheid te verruil vir God se ewige, onuitputbare krag.

SKRYWER: Milanie Vosloo is ’n topverkoper-outeur wat deur haar boeke al duisende vroue se lewens verander het. Met haar eerlike manier kry sy dit reg om die hart en siel van haar lesers te raak … hulle te inspireer en aan hulle hoop te bring. Jy sal vind dat Milanie se woorde jou hart raak omdat sy met opregtheid en wysheid haar lewensondervinding as suksesvolle sakevrou, skrywer, ma en vriendin met jou deel.