Kompas – Rigting vir die lewe (Gespreksgids)

R80.00

GespreksgidsDie 10 ontmoetings in Kompas – Rigting vir die lewe skep vir jongmense die geleentheid om te dink en te gesels oor ʼn real geloof en real waardes wat hulle sal help om die regte besluite te neem en reg te leef. Dit sal hulle help om hulle keuses te maak op grond van hulle waardes en hulle verhouding met die Here.

SKU: 9781920089795 Categories: , ,

Description

SUBTITEL: Kompas – Rigting vir die lewe is die eerste boek in die reeks Tema-kategese en saamgestel uit die Real lewe-reeks.

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 40

OPSOMMING:  Kompas – Rigting vir die lewe

Die 10 ontmoetings in Kompas – Rigting vir die lewe skep vir jongmense die geleentheid om te dink en te gesels oor ʼn real geloof en real waardes wat hulle sal help om die regte besluite te neem en reg te leef. Dit sal hulle help om hulle keuses te maak op grond van hulle waardes en hulle verhouding met die Here.

INHOUD

  1. Kompas vir die lewe
  2. Spieëltjie, Spieëltjie, sê vir my …
  3. Om voete te was
  4. Wat nou?
  5. We are family
  6. Eibeg
  7. Egte note
  8. In shape
  9. As ballonne bars
  10. Om net weer te voel

Die 10 is ideaal om in kategese, omgeegroepe vir jongmense of by jeugkampe te gebruik. Dit is ʼn wonderlike hulpmiddel vir mense wat in kwartaal-reekse of seisoen-siklussse met jongmense wil werk.

NUUT! Die app

Kompas – Rigting vir die lewe gaan saam met ʼn app. Besoek gerus reallewe.bybelmedia.org.za om die app af te laai. Daar is videogrepe, klanksnitte, foto’s en ander hulpmiddels op die app beskikbaar om die jongmense in hulle geloofsgeloofsgroei te ondersteun.

 

SKRYWERS
Die inhoud is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode van die NG Kerk vir die geloofsvorming van graad 7- en hoërskoolleerders.