Kom ons speel met vorms: Boek 2

R90.00

Hierdie boek bevat meer as 200 plakkers in allerhande vorms, groottes en kleure. Wanneer kinders dit op die regte plekke plak, leer hulle speel-speel om fyn waar te neem en verskillende vorms te herken. Geskik vir klein slimkoppe van 3-6 jaar oud.

SKU: 9780798175548 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 16

OPSOMMING: Hierdie boek bevat meer as 200 plakkers in allerhande vorms, groottes en kleure. Wanneer kinders dit op die regte plekke plak, leer hulle speel-speel om fyn waar te neem en verskillende vorms te herken. Geskik vir klein slimkoppe van 3-6 jaar oud.