Kom leer by Jesus

R20.00R100.00

Spesiale prys: Koop 10 boeke teen R100 (R10 elk)

Soek jy geestelike verdieping. As dit jou verlange is om geestelike verdieping te ervaar, is die beste raad: raak besig met die Bybel! En dan is hierdie boek net die boek vir jou.

Clear
SKU: K93/1 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

OPSOMMING: Soek jy geestelike verdieping. As dit jou verlange is om geestelike verdieping te ervaar, is die beste raad: raak besig met die Bybel! En dan is hierdie boek net die boek vir jou.

Die boek bestaan uit twee dele:
Vir elke week is daar ‘n stukkie persoonlike Bybelstudie, en
vir die weeklikse kleingroepbyeenkoms nog ‘n gedeelte wat in die groep gedoen word

Hoe meer jy in sit, hoe meer en hoe vinniger groei jy geestelik! Hierdie riglyne wil jou en jou groep begelei om nie net kopkennis by te kry nie, maat dat jy werlik ‘n Geesgeleerde Christen sal wees. Kom sluit by JEsus se kleingroep aan en leer hy Hom

 

 

Additional Information

Aantal boeke

1 Boek, 10 Boekies vir R100