Kom laat ons praat

R55.00

Hierdie DVD en die meegaande handleiding sal pare help om die proses – bekend as die Imago-dialoog – te bemeester en self toe te pas. Nuttige verhoudingsinligting en stap-vir-stap-demonstrasies maak Kom laat ons praat ‘n moet vir enige paartjie wat ernstig oor hulle huwelik is.

SKU: 9781869060312 Category:

Description

FORMAAT: DVD

OPSOMMING: Hierdie DVD en die meegaande handleiding sal pare help om die proses – bekend as die Imago-dialoog – te bemeester en self toe te pas. Nuttige verhoudingsinligting en stap-vir-stap-demonstrasies maak Kom laat ons praat ‘n moet vir enige paartjie wat ernstig oor hulle huwelik is. Alhoewel hierdie DVD op sy eie staan, is dit ook ‘n nuttige aanvulling tot Bybel-Media en Imago Verhoudings se uitstekende DVD-stel Hoop en hulp vir jou huwelik.

INHOUD

Kom laat ons praat fokus op:

1. ’n Praktiese en effektiewe manier van kommunikeer wat pare in staat stel,

2. Om mekaar werklik te hoor en te verstaan,

3. Misverstande uit te skakel,

4. By die kern van probleme uit te kom

5. Die konneksie tussen hulle te verdiep.

AANBIEDERS

Petro de Wet

GASTE

Jaco en Mariana Venter

Met erkenning aan Imago Relationships International. Petro de Wet: 082 740 1956