Kolle en die gif

R99.00

Kolle en die gif vertel die storie van twee gruwelike boelies wat oral gif versprei met hulle boeliegedrag. Maar die gif doen niks aan Kolle nie. Kolle is Lisa en Ben se hondjie. Kolle se storie help kinders, jonk en oud, om te leer wat om met ’n boelie se gif te doen. Die boodskap wat Kolle oordra, is dat die liefde altyd sterker sal wees as bangwees vir ’n boelie.

Kolle en die gif is ook beskikbaar in Engels, isiXhosa en Sesotho.

Description

SUBTITEL: Die liefde is sterker as bangwees

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 44

OPSOMMING: Kolle en die gif vertel die storie van twee gruwelike boelies wat oral gif versprei met hulle boeliegedrag. Maar die gif doen niks aan Kolle nie. Kolle is Lisa en Ben se hondjie. Kolle se storie help kinders, jonk en oud, om te leer wat om met ’n boelie se gif te doen. Die boodskap wat Kolle oordra, is dat die liefde altyd sterker sal wees as bangwees vir ’n boelie.

Kolle en die gif is ook beskikbaar in Engels, isiXhosa en Sesotho.

SKRYWER: Siegfried Louw is predikant, musikant en spelterapeut. Hy fokus veral op kreatiwiteit in kinderbediening. Sy twee kinders is sy eerlikste kritici.

You may also like…