Kokkedoor

R330.00

Errieda du Toit het in haar verbeelding ure om die tafels en kospotte saam met Suidooster se huiskokke deurgebring vir haar tiende resepteboek. Die rol wat kos speel om mense bymekaar te bring is haar passie. Dit leef sy ook uit as die inhoudsvervaardiger vir kykNET­kosreekse soos Kokkedoor, haar kosrubrieke, radiopraatjies en kosblog Huiskok.com

Out of stock

Description

SUBTITEL: Resepte uit jou gunstelingTVreeks

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 224

OPSOMMING: Errieda du Toit het in haar verbeelding ure om die tafels en kospotte saam met Suidooster se huiskokke deurgebring vir haar tiende resepteboek. Die rol wat kos speel om mense bymekaar te bring is haar passie. Dit leef sy ook uit as die inhoudsvervaardiger vir kykNET­kosreekse soos Kokkedoor, haar kosrubrieke, radiopraatjies en kosblog Huiskok.com