Kleuterpret – Aanbiedersgids

R120.00

24 lesse vir voorskoolse kinders vir gebruik by kategese, kleuterkerk, huisgodsdiens, tuisonderrig, en so meer. Die werkboek bevat vele aktiwiteite vir die kleuters. Die karakters van die Akkerpret-DVD’s verskyn ook in die werkboek.

Description

FORMAAT: Boek

OPSOMMING: 24 lesse vir voorskoolse kinders vir gebruik by kategese, kleuterkerk, huisgodsdiens, tuisonderrig, en so meer. Liana Lourens van Akkerpret-faam het die teks só geskryf dat dit geskik sal wees vir kinders van ongeveer 0-5 jaar oud. Met stories, liedjies, vasleggingsaktiwiteite en duidelike riglyne oor hoe elke les saam met die Akkerpret-DVD’s gebruik kan word.

INHOUD

6 temas met 4 lesse onder elke tema

Tema 1: God is liefde

Aangename kennis!

God hou baie van my

God sorg vir alles

God se liefde hou nooit op nie

Tema 2: God is almagtig

God hoor my

God is rondom my

God verander nooit nie

God is my wegkruipplek

Tema 3: God is goed

God het my tong gemaak

God wil met my praat

Ek kyk op na God

God het my brein gemaak

4. Jesus is lewe

Jesus is die lig

Jesus is die brood wat lewe gee

Jesus is die water wat lewe gee

Jesus gee rus

5. Jesus is wonderlik

Ons het mekaar nodig

Ek sê altyd dankie

Ek kan doen wat Hy sê

Ek kan op Jesus vertrou

6. Jesus is koning

My regte plek is by Jesus

Jesus gee nuwe kanse

Jesus is Koning van wat ek dink en doen

Jesus gee vir ons vrede

SKRYWER

Liana Lourens