Kleuterkerk 3 Doen-boek

R100.00

Kleuterkerk 3 Doen-boek is die ideale hulpmiddel vir gemeentes wat kleuterkerk-byeenkomste hou. Dit is ook ʼn uitstekende boek vir voorskoolse kategese en ouers wat “huiskerk” met hulle voorskoolse kinders wil hou.

Hierdie aktiwiteitsboek bevat 25 byeenkomste. Die inhoud van elke aanbieding word by die kinders vasgelê met ʼn Bybelvers, ʼn kort boodskap en ʼn gebed. By die boodskap is daar ook ʼn prentjie wat die kinders kan inkleur of ʼn aktiwiteit om te doen.

Kleuterkerk 3 Doen-boek is ideaal om jong kinders te leer Jesus is baie lief vir hulle.

Voorbeeld van Kleuterkerk 3 – Doen-boek

SKU: 9781928468059 Categories: , , ,

Description

SUBTITEL: Vir 2-5-jariges

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 60

OPSOMMING: Kleuterkerk 3 Doen-boek is die ideale hulpmiddel vir gemeentes wat kleuterkerk-byeenkomste hou. Dit is ook ʼn uitstekende boek vir voorskoolse kategese en ouers wat “huiskerk” met hulle voorskoolse kinders wil hou.

Hierdie aktiwiteitsboek bevat 25 byeenkomste. Die inhoud van elke aanbieding word by die kinders vasgelê met ʼn Bybelvers, ʼn kort boodskap en ʼn gebed. By die boodskap is daar ook ʼn prentjie wat die kinders kan inkleur of ʼn aktiwiteit om te doen.

Kleuterkerk 3 Doen-boek is ideaal om jong kinders te leer Jesus is baie lief vir hulle.

Voorbeeld van Kleuterkerk 3 – Doen-boek

SKRYWERS
Marié Loubser is ‘n graad 1-opvoeder wat elke dag ‘n godsdiensperiode saam met haar kinders geniet.
Elma Visagie is ‘n gekwalifiseerde jeugwerker met jare lange ervaring en kinders van haar eie.

You may also like…