Klassieke Getrouheidsertifikaat Graad 1-10 (Pakkie van 12)

R100,00

Gee hierdie pragtige klassieke Getrouheidsertifikate vir kinders en jongmense in jou gemeente!

Hierdie volkleur A4-grootte sertifikate is perfek vir alle ouderdomme, van graad 1 tot 10. Elke ontwerp kom in ses verskillende kleure. Met die amptelike NG Kerk logo, is hierdie sertifikate ‘n blywende herinnering aan jou geloofsreis. Beskikbaar in pakkies van 12, met twee van elke kleur.

Skep ‘n spesiale oomblik vir jong lidmate met die uitdeel van hierdie pragtige sertifikate wat getuienis gee van hulle toewyding. ***

Vra vir meer inligting

Description

FORMAAT: Sertifikaat

INHOUD: A4-grootte getrouheidsertifikate geskik vir alle ouderdomsgroepe – graad 1-10. Ses verskillende kleure per ontwerp. Beskikbaar in pakkies van 12 (twee van elke kleur).

Met amptelike NG Kerk logo.