Description
FORMAAT: Boek
AANTAL BLADSYE: 56
OPSOMMING: Hierdie speelleer-aktiwiteitsboek bevat 50 selfdoen-aktiwiteite oor belangrike tekste in die Ou Testament van die Bybel. Deur hierdie aktiwiteite ontdek kinders op ʼn prettige manier die 50 belangrikste verhale in die Ou Testament. Die aktiwiteite sluit in ontdek-die-verskille, inkleurprente, vind-die-paadjie en kleur-volgens-die-nommers-in. Speel-speel leer ken kleuters en kinders baie van die verhale wat deel van ons geloof vorm.
VETRELLERS
Anri van den Berg is ’n gesins- en verhoudingsberader en het haar eie kleuterskool gehad.
Maartje van der Westhuizen is tans predikant by die NG Gemeente Elarduspark en fokus op kinder- en gesinsbediening.