Kerkbode

R427.00

Híérvoor staan Kerkbode

By Kerkbode glo ons dat ons werk – akkurate, gebalanseerde en betroubare verslaggewing – waardevol vir die NG Kerk en die geloofsgemeenskap is. Indien jy saamstem, kan jy vir so min as R11 per uitgawe inteken op die gedrukte koerant en sorg dat die kerk se nuusdiens van krag tot krag gaan.

Papier én digitaal?

Te midde van opwindende innovasie op Kerkbode se digitale platforms, is jou intekenaarskap op die gedrukte koerant steeds vir ons uiters belangrik en kosbaar.

Die papierkoerant waarborg:

  • Pakkende leesstof en ’n keur van die beste lesersbriewe
  • Vars, treffende bladuitleg
  • Volledige vakatures en werkgeleentheid-seksie
  • Interaktiewe elemente: volbladhulpmiddels
  • Agt gewilde rubriekskrywers per uitgawe

Waarde vir geld? 

Die gedrukte Kerkbode (20 blaaie per uitgawe) verskyn 18 keer per jaar en word soos klokslag in dorpe en stede regoor Suid-Afrika en Namibië afgelewer. Kontak ons konsultant, Viona Ross, direk om ’n kwotasie vir jou gemeente aan te vra of gebruik die sakrekenaar-funksie hiernaas om te kies op hoeveel uitgawes van die koerant jou gemeente wil inteken.

Intekenaarkonsultant: Kontak Viona Ross by viona@tydskrifte.co.za of telefonies in werksure by by 021-864-8278

SKU: Kerkbode Category: