Jy kan die wêreld verander

R250.00

Kinders probeer elke dag om ons aarde ‘n beter, veiliger en gelukkiger plek te maak, en nou kan jy ook deelneem! Ons sien elke dag probleme, iets wat ons aandag verg. Vullis gestrooi in ’n grasgroen park. Plastiekwaterbottels begrawe op ’n strand. ’n Oorvol vullisdrom wat die straat bemors. ’n Maer, verwaarloosde hond.

’n Daklose persoon op ’n koue dag. Sommige van hierdie probleme is so groot, dit lyk onmoontlik vir een mens om hulle op te los. Maar ons kan dit regmaak as elkeen van ons ons deel bydra. Hierdie praktiese gids gee vir kinders hulpmiddels om aksie te neem! Dit bemagtig en inspireer hulle om ’n verskil in die wêreld te maak.

Met aktiwiteite en idees wys Jy kan die wêreld verander vir jou hoe om: ’n Plastiekvrye partytjie te hou, ’n Kruietuin te begin, enkelgebruikplastiek te herken en te verminder, byvriendelike blomme te groei, te leer waarvandaan kos kom, gaaf te wees, te deel en te skenk, en vele meer.

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 160

OPSOMMING: Kinders probeer elke dag om ons aarde ‘n beter, veiliger en gelukkiger plek te maak, en nou kan jy ook deelneem! Ons sien elke dag probleme, iets wat ons aandag verg. Vullis gestrooi in ’n grasgroen park. Plastiekwaterbottels begrawe op ’n strand. ’n Oorvol vullisdrom wat die straat bemors. ’n Maer, verwaarloosde hond.

’n Daklose persoon op ’n koue dag. Sommige van hierdie probleme is so groot, dit lyk onmoontlik vir een mens om hulle op te los. Maar ons kan dit regmaak as elkeen van ons ons deel bydra. Hierdie praktiese gids gee vir kinders hulpmiddels om aksie te neem! Dit bemagtig en inspireer hulle om ’n verskil in die wêreld te maak.

Met aktiwiteite en idees wys Jy kan die wêreld verander vir jou hoe om: ’n Plastiekvrye partytjie te hou, ’n Kruietuin te begin, enkelgebruikplastiek te herken en te verminder, byvriendelike blomme te groei, te leer waarvandaan kos kom, gaaf te wees, te deel en te skenk, en vele meer.

SKRYWER: Lucy het n meestersgraad in die uitgewerswese verwerf nadat sy ‘n BAgraad by die Universiteit van Sydney ontvang het. Sy werk tans vir ‘n uitgewershuis wat fokus op sosiale bevordering en maak groot verskille deur fondse in te samel vir ‘n organisasie sonder winsoogmerk en liefdadigheidsorganisasies om die geletterdheidsgaping kleiner te maak.