Joyce Meyer Dagbeplanner 2022 (A5 Kunsleer met ritssluiter)

R299.00

Beskikbaar September 2021

Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2022 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings uit Joyce se topverkoperboek Ontmoet God Elke Oggend . Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.

Die inhoud bestaan uit:
• Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings
• Kalenders vir elke maand
• ’n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
• Openbare en skoolvakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2022 en 2023
• Ekstra nota- en adres bladsye agterin
• 210 x 142 mm kunsleer met ritsluiter, lintmerker

SKU: 9781415342367 Categories: , , ,

Description

FORMAAT: Kunsleer met ritssluiter Boek

AANTAL BLADSYE: 400

OPSOMMING: Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2022 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings uit Joyce se topverkoperboek Ontmoet God Elke Oggend . Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.

Die inhoud bestaan uit:
• Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings
• Kalenders vir elke maand
• ’n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
• Openbare en skoolvakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2022 en 2023
• Ekstra nota- en adres bladsye agterin
• 210 x 142 mm kunsleer met ritsluiter, lintmerker

Beskikbaar September 2021

SKRYWER: Joyce Meyer is ’n New York Times -topverkoperskrywer en een van die wêreld se voorste praktiese Bybelonderwysers met haar TV- en radioprogram Enjoying Everyday Life wat op meer as 450 televisienetwerke en 400 radiostasies wêreldwyd uitgesaai word. Sy het al meer ’n honderd boeke geskryf wat in meer as ’n honderd tale vertaal is. Haar topverkopers sluit in Waag dit al is jy bang , Wen die stryd in jou gedagtes en Herbedraad jou denke .