Joyce Meyer Dagbeplanner 2021(A5 met ritssluiter)

R260.00

Beplan jou dae en jou jaar, en word geïnspireer met die Joyce Meyer Dagbeplanner 2021 .

Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2021 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings uit Joyce se topverkoperboek Dag vir dag naby God . Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.

Die inhoud bestaan uit:
– Kalenders vir elke maand
– ’n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
– Openbare en skoolvakansiedae
– Jaarbeplanners en kalenders vir 2021 en 2022
– Ekstra nota- en adresbladsye agterin

Ook beskikbaar in Engels

SKU: 9781415341223 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 400

OPSOMMING: Beplan jou dae en jou jaar, en word geïnspireer met die Joyce Meyer Dagbeplanner 2021 .

Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2021 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings uit Joyce se topverkoperboek Dag vir dag naby God . Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.

Die inhoud bestaan uit:
– Kalenders vir elke maand
– ’n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
– Openbare en skoolvakansiedae
– Jaarbeplanners en kalenders vir 2021 en 2022
– Ekstra nota- en adresbladsye agterin

SKRYWER: Joyce Meyer is ’n New York Times -topverkoperskrywer en een van die wêreld se voorste praktiese Bybelonderwysers met haar TV- en radioprogram Enjoying Everyday Life wat op meer as 450 televisienetwerke en 400 radiostasies wêreldwyd uitgesaai word. Sy het al meer ’n honderd boeke geskryf wat in meer as ’n honderd tale vertaal is. Haar topverkopers sluit in Waag dit al is jy bang , Wen die stryd in jou gedagtes en Herbedraad jou denke.

Ook beskikbaar in Engels

Joyce Meyer Daily Planner 2021 (A5 with zip)