John C. Maxwell Dagbeplanner 2022 (Swart/Grys A5 Kunsleer met ritssluiter)

R299.00

Die John C. Maxwell Dagbeplanner spog met unieke, nuwe ontwerpe in ’n A5 kunsleer-formaat en bevat wysheid in insig van John Maxwell, befaamde leierskapdeskundige. Besigheidsmense kan nou ’n beplanner kies wat aan hulle behoeftes én smaak voldoen.

Kenmerke sluit in:
• Inspirerende daaglikse en maandelikse aanhalings
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale vir Suid-Afrika, Namibië, Botswana en Zimbabwe
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2022 en 2023
• Jaarlikse en maandelikse kalenders
• ’n Bladsy-per-dag met plek vir prioriteite, afsprake, notas en finansiële aanwysers
• Logboek om brandstof en afstand op te teken
• Notabladsye
• 210 x 142 mm, Kunsleer met ritssluiter, lintmerker

SKU: 9781415342497 Categories: , , ,

Description

FORMAAT: Kunsleer met ritssluiterBoek

AANTAL BLADSYE: 432

OPSOMMING: Die John C. Maxwell Dagbeplanner spog met unieke, nuwe ontwerpe in ’n A5 kunsleer-formaat en bevat wysheid in insig van John Maxwell, befaamde leierskapdeskundige. Besigheidsmense kan nou ’n beplanner kies wat aan hulle behoeftes én smaak voldoen.

Kenmerke sluit in:
• Inspirerende daaglikse en maandelikse aanhalings
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale vir Suid-Afrika, Namibië, Botswana en Zimbabwe
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2022 en 2023
• Jaarlikse en maandelikse kalenders
• ’n Bladsy-per-dag met plek vir prioriteite, afsprake, notas en finansiële aanwysers
• Logboek om brandstof en afstand op te teken
• Notabladsye
• 210 x 142 mm, Kunsleer met ritssluiter, lintmerker

SKRYWER: John C. Maxwell, die nommer-een New York Times -topverkoperskrywer, mentor, raadgewer, leierskapkenner en spreker, het al meer as 25 miljoen boeke wêreldwyd verkoop. Hy is onlangs deur die American Management Association as die topleier in die sakewêreld aangewys, terwyl Business Insider en Inc. -tydskrif hom in 2014 as die wêreld se invloedrykste leierskapskenner aangewys het.