John C. Maxwell Dagbeplanner 2021 (Swart A5 met ritssluiter)

R290.00

Die beste dagbeplanner vir alle besigheidsbestuurders.

Die John C. Maxwell Dagbeplanner is Suid-Afrika se gewildste sakedagboek. Die 2021-reeks spog weer eens met die gewilde ritssluiter-uitgawe in luukse leer. Dit kombineer stylvolle dog funksionele uitleg en elegante ontwerp met inspirerende inhoud uit Maxwell se topverkoperboek Die 360 grade-leier .

Kenmerke sluit in:
– Inspirerende aanhalings vir elke dag
– Motiverende maandelikse oordenkings
– Openbare vakansiedae en skoolkwartale
– ’n Bladsy per dag met plek vir afsprake, prioriteite en notas
– Jaarbeplanners en kalenders vir 2021 en 2022
– Elke maand en week in oënskou
– Plek vir finansiële aanwysers
– Logboek om brandstof en afstand op te teken

Ook beskikbaar in Engels

Read more