John C. Maxwell Dagbeplanner 2021 (Swart A5 met ritssluiter)

R290.00

Die beste dagbeplanner vir alle besigheidsbestuurders.

Die John C. Maxwell Dagbeplanner is Suid-Afrika se gewildste sakedagboek. Die 2021-reeks spog weer eens met die gewilde ritssluiter-uitgawe in luukse leer. Dit kombineer stylvolle dog funksionele uitleg en elegante ontwerp met inspirerende inhoud uit Maxwell se topverkoperboek Die 360 grade-leier .

Kenmerke sluit in:
– Inspirerende aanhalings vir elke dag
– Motiverende maandelikse oordenkings
– Openbare vakansiedae en skoolkwartale
– ’n Bladsy per dag met plek vir afsprake, prioriteite en notas
– Jaarbeplanners en kalenders vir 2021 en 2022
– Elke maand en week in oënskou
– Plek vir finansiële aanwysers
– Logboek om brandstof en afstand op te teken

Ook beskikbaar in Engels

Out of stock

SKU: 9781415341360 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 432

OPSOMMING: Die beste dagbeplanner vir alle besigheidsbestuurders.

Die John C. Maxwell Dagbeplanner is Suid-Afrika se gewildste sakedagboek. Die 2021-reeks spog weer eens met die gewilde ritssluiter-uitgawe in luukse leer. Dit kombineer stylvolle dog funksionele uitleg en elegante ontwerp met inspirerende inhoud uit Maxwell se topverkoperboek Die 360 grade-leier .

Kenmerke sluit in:
– Inspirerende aanhalings vir elke dag
– Motiverende maandelikse oordenkings
– Openbare vakansiedae en skoolkwartale
– ’n Bladsy per dag met plek vir afsprake, prioriteite en notas
– Jaarbeplanners en kalenders vir 2021 en 2022
– Elke maand en week in oënskou
– Plek vir finansiële aanwysers
– Logboek om brandstof en afstand op te teken

SKRYWER: John C. Maxwell, die nommer-een New York Times -topverkoperskrywer, mentor, raadgewer, leierskapkenner en spreker, het al meer as 25 miljoen boeke wêreldwyd verkoop. Hy is onlangs deur die American Management Association as die topleier in die sakewêreld aangewys, terwyl Business Insider en Inc. -tydskrif hom in 2014 as die wêreld se invloedrykste leierskapskenner aangewys het.

Ook beskikbaar in Engels

John C. Maxwell Daily Planner 2021 (Black A5 with zip)