Jesus-volgeling – Geroep, gered, gestuur (Gespreksgids)

R70.00

Die 10 ontmoetings in hierdie boek skep vir die jongmense die geleentheid om oor die lewe as dissipels van Jesus te gesels. Dit sal hulle toerus om met passie deel van God se span te word.

Die app
Jesus-volgeling – Geroep, gered, gestuur (Gespreksgids) gaan saam met ‘n app. Die app sal voor Januarie opgedateer word om hulpmiddels vir Jesus-volgeling – Geroep, gered, gestuur (Gespreksgids) in te sluit. Besoek gerus reallewe.bybelmedia.org.za om die app af te laai. Daar is videogrepe, klanksnitte, foto’s en ander hulpmiddels op die app beskikbaar om die jongmense in hulle geloofsgeloofsgroei te ondersteun.

SKU: 9781928468011 Categories: , , , ,

Description

SUBTITEL: Jesus-volgeling vorm deel van die reeks Tema-kategese en is saamgestel uit die Real lewe-reeks.

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 32

OPSOMMING: Die 10 ontmoetings in hierdie boek skep vir die jongmense die geleentheid om oor die lewe as dissipels van Jesus te gesels. Dit sal hulle toerus om met passie deel van God se span te word.

Die app
Jesus-volgeling – Geroep, gered, gestuur (Gespreksgids) gaan saam met ‘n app. Die app sal voor Januarie opgedateer word om hulpmiddels vir Jesus-volgeling – Geroep, gered, gestuur (Gespreksgids) in te sluit. Besoek gerus reallewe.bybelmedia.org.za om die app af te laai. Daar is videogrepe, klanksnitte, foto’s en ander hulpmiddels op die app beskikbaar om die jongmense in hulle geloofsgeloofsgroei te ondersteun.

INHOUD

  1. Deel van die span
  2. God agter die skerms
  3. What moves you?
  4. Onder die invloed
  5. Ware vryheid!
  6. Deel van die groep
  7. Ander oë
  8. Praters en volgelinge
  9. Dwing of dring?
  10. What a mission!

SKRYWERS
Die inhoud is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode van die NG Kerk vir die geloofsvorming van graad 7- en hoërskoolleerders.