Jesus vir almal

R220.00

“Hierdie twee oortuigings – dat Jesus die Here is en dat die Bybel die Woord van God is – is die hoekstene van my geloof.” Neels Jackson, gerespekteerde kerkjoernalis vir byna 30 jaar, bespreek in dié boek wie Jesus is, en wat die implikasies van Jesus se liefde vir die gaygesprek in die kerk is.

Jackson ondersoek omstrede tekste in die Bybel en kyk na die konteks waarin hulle geskryf is, en na misverstande oor gay mense wat wyd in die kerk bestaan. Hy skryf ook weerloos en eerlik oor sy eie geloofstryd en die gevolgtrekking waartoe hy gekom het.

SKU: 9780796322494 Categories: , ,

Description

SUBTITEL: Die gaygesprek in die kerk

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 224

OPSOMMING: “Hierdie twee oortuigings – dat Jesus die Here is en dat die Bybel die Woord van God is – is die hoekstene van my geloof.” Neels Jackson, gerespekteerde kerkjoernalis vir byna 30 jaar, bespreek in dié boek wie Jesus is, en wat die implikasies van Jesus se liefde vir die gaygesprek in die kerk is.

Jackson ondersoek omstrede tekste in die Bybel en kyk na die konteks waarin hulle geskryf is, en na misverstande oor gay mense wat wyd in die kerk bestaan. Hy skryf ook weerloos en eerlik oor sy eie geloofstryd en die gevolgtrekking waartoe hy gekom het.

SKRYWER: Neels Jackson het naam gemaak as ’n ingeligte en verantwoordelike verslaggewer oor godsdienssake. Hy het goeie betrekkinge met ’n groot aantal teoloë en met kerkleiers uit verskillende denominasies. Hy was vir 30 jaar kerkverslaggewer en daarna redakteur van Kerkbode. Hy en sy vrou woon in Pretoria en hulle het twee volwasse dogters.