Description
FORMAAT: Legkaart
LEGKAARTSTUKKE: 500
OPSOMMING: Jesus loop op die water Bybel-legkaart is ʼn 500-stuk kartonlegkaart, ideaal vir meisies en seuns tussen die onderdom 10 – 12 jaar. Dit illustreer die verhaal waar Jesus op die water geloop het en toe Hy Sy hand na Petrus uitgesteek het, soos vervat in Matteus 14:31, saam met die Bybelvers “Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die HERE jou God is met jou, oral waar jy heengaan” uit Josua 1:9.
Die legkaartstukkies en hoë kwaliteit van hierdie Bybel-legkaarte sal jou kind se fynmotoriese vaardighede en waarnemingsvermoë ontwikkel. Kinders word ook nader aan die Bybeltoneel gebring en kan nadink oor die Bybelvers terwyl hulle hierdie pragtige illustrasie voltooi.
- Prettige en opvoedkundige aktiwiteit vir kinders of die hele gesin
- Ontwerp sodat kinders Bybelverse kan leer en dit so deel te maak van hul denke en karakter
- Kleurryke kuns deur top illustreerders
- Met Bybelverse en Skrifverwysings
- Bybelstorielegkaart vir kinders ouderdomme 10+
- Legkaartgrootte: 360 x 600 mm
Ander Legkaarte:
Ook beskikbaar in Engels