Jesus genees ʼn verlamde man Legkaart

R115.00

Jesus genees ʼn verlamde man Bybel-legkaart is ʼn 100-stuk kartonlegkaart, ideaal vir meisies en seuns tussen die onderdom 6 -8 jaar. Dit beeld die verhaal uit waar Jesus die verlamde man genees in Lukas 5, met die Bybelteks “By God is alles moontlik” uit Matteus 19:26.

Die legkaartstukkies en hoë kwaliteit van hierdie Bybel-legkaarte sal jou kind se fynmotoriese vaardighede en waarnemingsvermoë ontwikkel. Kinders word ook nader aan die Bybeltoneel gebring en kan nadink oor die Bybelvers terwyl hulle hierdie pragtige illustrasie voltooi.

  • Prettige en opvoedkundige aktiwiteit vir kinders of die hele gesin
  • Ontwerp sodat kinders Bybelverse kan leer en dit so deel te maak van hul denke en karakter
  • Kleurryke kuns deur top illustreerders
  • Met Bybelverse en Skrifverwysings
  • Bybelstorielegkaart vir kinders ouderdomme 6+
  • Legkaartgrootte: 230 x 320 mm

Ook beskikbaar in Engels

SKU: 9781415342213 Categories: , , ,

Description

FORMAAT: Legkaart

LEGKAARTSTUKKE: 100

OPSOMMING: Jesus genees ʼn verlamde man Bybel-legkaart is ʼn 100-stuk kartonlegkaart, ideaal vir meisies en seuns tussen die onderdom 6 -8 jaar. Dit beeld die verhaal uit waar Jesus die verlamde man genees in Lukas 5, met die Bybelteks “By God is alles moontlik” uit Matteus 19:26.

Die legkaartstukkies en hoë kwaliteit van hierdie Bybel-legkaarte sal jou kind se fynmotoriese vaardighede en waarnemingsvermoë ontwikkel. Kinders word ook nader aan die Bybeltoneel gebring en kan nadink oor die Bybelvers terwyl hulle hierdie pragtige illustrasie voltooi.

  • Prettige en opvoedkundige aktiwiteit vir kinders of die hele gesin
  • Ontwerp sodat kinders Bybelverse kan leer en dit so deel te maak van hul denke en karakter
  • Kleurryke kuns deur top illustreerders
  • Met Bybelverse en Skrifverwysings
  • Bybelstorielegkaart vir kinders ouderdomme 6+
  • Legkaartgrootte: 230 x 320 mm

Ander Legkaarte:

Ook beskikbaar in Engels