Description
FORMAAT: Legkaart
LEGKAARTSTUKKE: 1000
OPSOMMING: Jesus en die kindertjies Bybel-legkaart is ʼn 1000-stuk kartonlegkaart, ideaal vir meisies en seuns ouderdom 12 jaar en ouer. Dit illustreer die verhaal waar Jesus die kindertjies seën, soos vervat in Markus 10:13-16, saam met die Bybelvers “Wees altyd vol blydskap. Moenie ophou bid nie. Wees in alle omstandighede dankbaar” uit 1 Tessalonisense 5:16-18.
Die legkaartstukkies en hoë kwaliteit van hierdie Bybel-legkaarte sal jou kind se fynmotoriese vaardighede en waarnemingsvermoë ontwikkel. Kinders word ook nader aan die Bybeltoneel gebring en kan nadink oor die Bybelvers terwyl hulle hierdie pragtige illustrasie voltooi.
- Prettige en opvoedkundige aktiwiteit vir kinders of die hele gesin
- Ontwerp sodat kinders Bybelverse kan leer en dit so deel te maak van hul denke en karakter
- Kleurryke kuns deur top illustreerders
- Met Bybelverse en Skrifverwysings
- Bybelstorielegkaart vir kinders ouderdomme 12+
- Legkaartgrootte: 500 x 750 mm
Ander Legkaarte:
Ook beskikbaar in Engels