Description
SUBTITEL: Vers-vir-vers studie van die Bybel
FORMAAT: Elektroniese boek in die ePub-formaat
BLADSYE: Ongeveer 200, afhangende van die e-leser
UNIEKE VERKOOPSPUNTE:
- Diepgaande verklaring van die bronteks
- Ontleding van die agtergrond waarteen die boek geskryf is
- Voorgestelde indeling van die boek
- Geskryf in maklik verstaanbare Afrikaans
- Uitstekend geskik vir Bybelstudie en persoonlike studie
- Volg verskillende Afrikaanse vertalings van die Bybel (insluitend 1953 en 1983)
TEIKENMARK:
- Volwasse mans en vroue
- Predikante
- Groepleiers van Bybelstudie- en kleingroepe
- Ouderlinge
- Gemeenteleiers
- Studente
INHOUDSOPGAWE
- Voorwoord
- Inleiding
- Die inhoud van die Jesajaboek
- Die samestelling van die Jesajaboek
- Enkele kernbegrippe in die Jesajaboek
- Die Messiaanse idee
- Eskatologie
- Die verbond
- Die Wet (of “Tora”)
- Reg en onreg
- Die Here en die gode
- Die boodskap van die boek
- Die Nuwe Testament
- Die verklaring van die boek (Jesaja 1-66)
- Trajekte
- Bronnelys