Jaarboek 2021 (4 en meer boeke)

R345.00

Die Jaarboek sal beskikbaar wees vanaf Januarie 2021.  

Jaarboek van die NG Kerke bevat die sinodale, rings-, gemeente- enpredikante-inligting van die NG Kerk, NG Kerk in Afrika, Reformed Church in Africa en familiekerkein die buiteland.

Jaarboek van die NG Kerke 2021 verskaf al langer as 160 jaarbelangrike inligting oor die NG Kerkfamilie aan predikante, kerkkantore en lidmate. Bybel-Media, uitgewer van die Jaarboek vandie NG Kerke 2021, wil ook met hierdie publikasie gestalte gee aan sy leuse: Vennoot in geloof en bediening.

SKU: Jaarboek2021(4ofmeer) Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 438

OPSOMMING: Jaarboek van die NG Kerke bevat die sinodale, rings-, gemeente- enpredikante-inligting van die NG Kerk, NG Kerk in Afrika, Reformed Church in Africa en familiekerkein die buiteland.

Jaarboek van die NG Kerke 2021 verskaf al langer as 160 jaarbelangrike inligting oor die NG Kerkfamilie aan predikante, kerkkantore en lidmate. Bybel-Media, uitgewer van die Jaarboek vandie NG Kerke 2021, wil ook met hierdie publikasie gestalte gee aan sy leuse: Vennoot in geloof en bediening.

OUTEUR
Tydskriftemaatskappy