LP3 Jaar 6 – So is Ek – Aanbiedersgids (CD)

R390.00R440.00

Hierdie produkreeks bestaan uit drie komponente:
• Junior werkboek vir graad 1-3
• Senior werkboek vir graad 4-6
• Aanbiedersgids (CD)

Hierdie kategese-reeks is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode met die oog op die geloofsvorming van laerskoolleerders (graad 1-3).

PRODUKINLIGTING
Werkboeke
• Vrolike volkleurontwerp
• Interaktiewe aktiwiteite
• Word gebruik saam met huidige LP3-panele en -portrette

Aanbiedersgids op CD
• Eenvoudige aanbieding
• Een leiersgids vir graad 1-6
• Volledige opsomming van die hoofpunte en besonderhede van elke ontmoeting
• Alle bykomende hulpmiddels
• Integrasie met huidige LP3-inhoud en -komponente
• Gemeentes mag aanbiedersgids vir groepleiers uitdruk

SKU: 9781920089665 Categories: , , , , ,

Description

SUBTITEL: Kategese Graad 1-6

FORMAAT: CD

OPSOMMING: Leer ken vir Jesus uit wat Hy self in die Bybel vir ons oor Hom vertel. Wanneer jy weet hoe Jesus as mens op aarde geleef het, kan jy sy voorbeeld volg en elke dag al hoe meer soos Jesus word. Die beste nuus is, Jesus het belowe dat Hy by jou sal wees en jou sal help om soos Hy te leef.

Additional information

Aantal Groepleiers

,