Israel-reeks 11: Hooglied

R240.00

Hooglied is die elfde boek in die Israelreeks. Marc se ou kunsdosent
Simon kom kuier en hulle wys die hele land vir hom. Marc se ma, Mara en haar oppasser Anna kom kuier in Jerusalem en Mara begin al meer haar Joodse afkoms verwelkom. Dit is Yoshi se bar mitzvah.

Reu’ven en Shlomit is swanger met ‘n seuntjie wat vreugde bring. Rivkah word baie ernstig beseer toe hulle ambulans in ‘n lokval gelei word en sy word as gyselaar aangehou. Sy draai by die dood om. Na haar herstel gaan sy en Marc na Krakow waar hulle aan The March of, the Living deelneem.

SKU: 9780796321695 Categories: , , ,

Description

SUBTITEL: Die elfde roman in die gewilde Israel-reeks

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 288

OPSOMMING: Hooglied is die elfde boek in die Israelreeks. Marc se ou kunsdosent
Simon kom kuier en hulle wys die hele land vir hom. Marc se ma, Mara en haar oppasser Anna kom kuier in Jerusalem en Mara begin al meer haar Joodse afkoms verwelkom. Dit is Yoshi se bar mitzvah.

Reu’ven en Shlomit is swanger met ‘n seuntjie wat vreugde bring. Rivkah word baie ernstig beseer toe hulle ambulans in ‘n lokval gelei word en sy word as gyselaar aangehou. Sy draai by die dood om. Na haar herstel gaan sy en Marc na Krakow waar hulle aan The March of, the Living deelneem.

SKRYWER: Marzanne LerouxVan der Boon is ’n bekende en bekroonde skrywer wat in Vredehoek, Kaapstad, woon. Sy is veral bekend vir haar liefdesromans – wat allerhande etiese en aktuele kwessies aansny – en het ook ’n passie vir Israel, wat die afgelope paar jaar uitgeloop het op elf gewilde romans wat in daardie land afspeel.