In Vreugde En Vertroue (Hardeband)

R249.00

Wonder jy ook soms of God regtig vir jou goeie dinge beplan wanneer dit lyk of alles in jou lewe skeefloop?
In die eise, uitdagings en probleme van die lewe kan ’n mens begin wonder waar jy ware vreugde kan kry wat nooit verflou nie, ongeag jou omstandighede. In vreugde en vertroue neem jou op ’n jaar lange reis om die bron van ewige vreugde te ontdek. Elkeen van die 366 dagstukke bevestig dat ware, blywende vreugde slegs moontlik is wanneer ons God se teenwoordigheid opsoek en sy wil doen. Die dagstukke dek verskeie temas, van intree vir ander, tot berou en om voluit vir Christus te leef.
Ervaar God se seën wanneer jy ontdek ware vreugde lê in die wete dat jy veilig is in Hom en wanneer jy jou lewe in sy hande oorgee.

SKU: 9781431625574 Categories: , , ,

Description

FORMAAT: Hardeband Boek

AANTAL BLADSYE: 388

OPSOMMING: Wonder jy ook soms of God regtig vir jou goeie dinge beplan wanneer dit lyk of alles in jou lewe skeefloop?