In die teenwoordigheid van Jesus

R129.00

Om Jesus waarlik te ken en sy voorbeeld na te volg, is dit belangrik om sy woorde en karakter te bestudeer en daaroor na te dink.

Met In die teenwoordigheid van Jesus deel topverkoper-outeur Randy Alcorn 200 kort oordenkings, Skrif-gedeeltes en inspirerende aanhalings wat God se Seun al hoe meer aan gelowiges sal openbaar. Terwyl lesers nadink oor wie Jesus is en wat Hy vir ons gedoen het, sal hulle …
– aangemoedig word om Hom beter te leer ken en inniger lief te hê
– groei in hulle verhouding met Hom
– uitsien na die ewige lewe saam met Christus en ervaar hoe dit hulle hele lewensbeskouing verander.

SKU: 9781431624126 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 228

OPSOMMING: Om Jesus waarlik te ken en sy voorbeeld na te volg, is dit belangrik om sy woorde en karakter te bestudeer en daaroor na te dink.

Met In die teenwoordigheid van Jesus deel topverkoper-outeur Randy Alcorn 200 kort oordenkings, Skrif-gedeeltes en inspirerende aanhalings wat God se Seun al hoe meer aan gelowiges sal openbaar. Terwyl lesers nadink oor wie Jesus is en wat Hy vir ons gedoen het, sal hulle …
– aangemoedig word om Hom beter te leer ken en inniger lief te hê
– groei in hulle verhouding met Hom
– uitsien na die ewige lewe saam met Christus en ervaar hoe dit hulle hele lewensbeskouing verander.

SKRYWER: Randy Alcorn is die stigter en direkteur van Eternal Perspective Ministries. Hy was al op die New York Times-top-verkoperlys en het al meer as vyftig boeke geskryf, waaronder Heaven (meer as een miljoen verkoop) en The Treasure Principle (meer as twee miljoen verkoop). Randy woon in Gresham, Oregon, saam met sy vrou, Nanci.