In Die Stilte Van Die Môre

R249.00

Maak jou hart voor God oop met die 365 gebede in In die stilte van die môre. Elke gebed handel oor ’n spesifieke onderwerp en word ondersteun deur ’n teksvers. ’n Handige onderwerpsindeks verskyn agter in die boek. Beleef die krag van gebed terwyl jy tyd deurbring in die teenwoordigheid van God.

SKU: 9781431624218 Categories: , , , , ,

Description

SUBTITEL: Deel jou hoop en hartseer met God om 365 dae gebed

FORMAAT: Hardeband Boek

AANTAL BLADSYE: 324

OPSOMMING: Maak jou hart voor God oop met die 365 gebede in In die stilte van die môre. Elke gebed handel oor ’n spesifieke onderwerp en word ondersteun deur ’n teksvers. ’n Handige onderwerpsindeks verskyn agter in die boek. Beleef die krag van gebed terwyl jy tyd deurbring in die teenwoordigheid van God.