#Imagine Multitracks Aflaaibare Liedjies

R100.00

10 Imagine liedere wat as multitracks (backtracks met veelvuldige opsies) opgeneem is met begeleiding in Afrikaans, Engels, Xhosa en Zulu.  Met behulp van ‘n gratis rekenaarsagteware program (Audacity) kan jy die verskillende dele van elke opname manipuleer om by jou gemeente se erediensstyl te pas.

1. Alive / Akekho (74MB)
2. Kom dank nou / Siaykubonga  (51MB)
3. Bambelela / Nuwe mens  (36MB)
4. This I Believe / Siyakholwa  (60MB)
5. In die hemel / Unamandla  (67MB)
6. Malibongwe / How great is our God  (74MB)
7. Nkosi Yamakhosi / O Heer my God  (33MB)
8. Friend of God / Umhlobo  (76MB)
9. Call Upon the Lord / Phambili  (77MB)
10. Fierce / Tremble  (45MB)

KOOP EN LAAI AF ENKEL LIEDERE @R100.00

SKU: LBMD108 Categories: ,

Description

SUBTITEL: #imagine Generation

FORMAAT: Aflaaibaair

STYL: Begeleiding vir lofprysing in jeugbediening

TAAL: Afrikaans, Engels, Xhosa en Zulu

TEIKENMARK: Jeugbediening, multikultureel

OPSOMMING VAN INHOUD: 10 liedere met begeleiding.
1. Alive / Akekho
2. Kom dank nou / Siaykubonga
3. Bambelela / Nuwe mens
4. This I Believe / Siyakholwa
5. In die hemel / Unamandla
6. Malibongwe / How great is our God
7. Nkosi Yamakhosi / O Heer my God
8. Friend of God / Umhlobo
9. Call Upon the Lord / Phambili
10. Fierce / Tremble

Gemeentes kan multitracks een-een bestel of ’n keuse van liedere maak.
Die bladmusiek is ook op ons webtuiste aflaaibaar.

DIE AANBIEDING: Gemeentebegeleiding

VERVAARDIGER: Helmut Meijer

WOORDE EN MUSIEK: Verskeie Outeurs

Additional information

#Imagine Multitracks

Alive / Akekho, Bambelela / Nuwe mens, Call Upon the Lord / Phambili, Fierce / Tremble, Friend of God / Umhlobo, In die hemel / Unamandla, Kom dank nou / Siaykubonga, Malibongwe / How great is our God, Nkosi Yamakhosi / O Heer my God, This I Believe / Siyakholwa