#imagine 2015 Lof en aanbidding / Praise and worship

R100.00

In April 2015 het 8 000 jongmense by drie #imagine-feeste (in Pretoria, Bredasdorp en Jeffreysbaai) bymekaargekom. Een van die hoogtepunte van elke fees was die lof en aanbidding. ‘n Paar weke n‡a die feeste het ons die beste muso’s van elk van die drie bands saam met 500 #imagineers by die Barnyard, Willowbridge, saamgetrek om die gewildste liedere wat tydens die fees gesing is, op te neem. Mag hierdie album die eerste klankbaan van hierdie beweging wees!

In April 2015 8 000 young people gathered for three #imagine experiences (in Pretoria, Bredasdorp and Jeffreysbay). One of the highlights of these experiences was the praise and worship. A few weeks after the festivals we invited a selection of the three bands, together with more than 500 #imagineers gathered for a worship experience at the Barnyard, Willowbridge, to record the greatest hits of these three experiences. May this album be the first soundtrack of this movement!

SKU: 6009879926224 Categories: ,

Description

FORMAAT: CD

OPSOMMINGL In April 2015 het 8 000 jongmense by drie #imagine-feeste (in Pretoria, Bredasdorp en Jeffreysbaai) bymekaargekom. Een van die hoogtepunte van elke fees was die lof en aanbidding. ‘n Paar weke n‡a die feeste het ons die beste muso’s van elk van die drie bands saam met 500 #imagineers by die Barnyard, Willowbridge, saamgetrek om die gewildste liedere wat tydens die fees gesing is, op te neem. Mag hierdie album die eerste klankbaan van hierdie beweging wees!

In April 2015 8 000 young people gathered for three #imagine experiences (in Pretoria, Bredasdorp and Jeffreysbay). One of the highlights of these experiences was the praise and worship.
A few weeks after the festivals we invited a selection of the three bands, together with more than 500 #imagineers gathered for a worship experience at the Barnyard, Willowbridge, to record the greatest hits of these three experiences. May this album be the first soundtrack of this movement!

KUNSTENAARS
Die #imagine-band was: Stemme Julanie J, SolŽille van der Merwe, Calvin Gigaba Stemme en akoestiese kitare Ferreira Marais, Marius du Randt, Christiaan Kahler Klawerborde en klavier Erik Botes, Petrus Meyer Elektriese kitare Frank Furniss, Marinus de Kock Tromme JP Crouch Baskitaar Jandre Reynecke