iets oor: HUISGELOOF

R0.00

Geloof word nie in die eerste plek deur formele gesprekke en die intellektuele verpakking van geloofswaarhede gevorm nie. Dit gaan oor hoe ons God se liefde in ons huise beliggaam en kinders daarin laat tuiskom.

“Geloof is soos ʼn geskenk wat jy aanvanklik nie eens besef jy ontvang het nie. Jy besef dit waarskynlik eers veel later.”

Categories: ,

Description