R0.00
Dr Andries Kritzinger gesels oor die belangrikheid van oorlewering en geloofstradisies. Hy verduidelik hoe ons vingermerke aan die belydenisse vassit.
Naam: Die aangee van geloof
Tydsduur: 4:43
Aanbieder: Dr Andries Kritzinger