Description
Ons het die verantwoordelikheid om die wêreld stukkie vir stukkie ʼn beter plek te maak. Die waardes wat deel van ons geloof is, help ons hiermee.
“Wanneer ons die hande en voete van ons geloof word, leef ons nie net voor die aangesig van God nie – ons is dan ook God se gesig in die wêreld.”