Huisgenoot Smulkos

R300.00

Smulkos is ‘n splinternuwe versameling van Esther se gewilde kosblad Vat Vyf wat elke week in Huisgenoot verskyn. Die resepte wissel van geurige idees vir Ontbyt, terte & pasteie, braai, hoender, straatkos, kaggelkos na vinnige en gesonde slaaie – watertand poedings en gebak bly ook nie agterweë nie. Alles getoets in die Huisgenoot toetskombuis wat verseker dat dit keer op keer werk.

Description

SUBTITEL: 100 watertand resepte

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 240

OPSOMMING: Smulkos is ‘n splinternuwe versameling van Esther se gewilde kosblad Vat Vyf wat elke week in Huisgenoot verskyn. Die resepte wissel van geurige idees vir Ontbyt, terte & pasteie, braai, hoender, straatkos, kaggelkos na vinnige en gesonde slaaie – watertand poedings en gebak bly ook nie agterweë nie. Alles getoets in die Huisgenoot toetskombuis wat verseker dat dit keer op keer werk.

SKRYWER: Esther is Huisgenoot, YOU en Drum tydskrifte se Assistent kosredakteur en was in 2017 aangewys as die Galliova kosskrywer van die jaar.