Description
SUBTITEL: ‘n Splinternuwe keur uit Huisgenoot se gewildste blokraaisels
FORMAAT: Boek
OPSOMMING: ‘n Versameling van 60 van HUISGENOOT se immergewilde groot blokraaisels, met hulle oplossings agterin die boek. Die derduisende liefhebbers sal hierdie nuwe keur juigend verwelkom.