Huisgeloof-reeks 1 tot 4

R400.00

Kinders se geloofsvorming vind grootliks by die huis plaas. Daarom is die Huisgeloof-reeks ontwikkel om ouers te bemagtig om saam met hulle kinders verskillende maniere te ontdek om saam in hulle geloof te groei. Die praktiese wenke in hierdie boeke help gesinne om geloofsgewoontes en familiegewoontes deel van hulle alledaagse lewe te maak, om God se teenwoordigheid in hulle daaglikse lewe raak te sien en dit met mekaar te deel. Die saamgesels help gesinne ook om goeie verhoudings met mekaar te bou, hulle geloof saam prakties uit te leef en geloofsbelewenisse met mekaar te deel.

Die boeke is spesifiek só geskryf dat ouers dit saam met hulle kinders kan doen en dit is gepas vir voorskoolse kinders en kinders op laerskool en hoërskool. Dit kan ook uitstekend by alle kinder- en jeuggroepe gebruik word.

SKU: Huisgeloofreeks1tot4-Pakket Categories: , , ,

Description

FORMAAT: Boek

OPSOMMING: Kinders se geloofsvorming vind grootliks by die huis plaas. Daarom is die Huisgeloof-reeks ontwikkel om ouers te bemagtig om saam met hulle kinders verskillende maniere te ontdek om saam in hulle geloof te groei. Die praktiese wenke in hierdie boeke help gesinne om geloofsgewoontes en familiegewoontes deel van hulle alledaagse lewe te maak, om God se teenwoordigheid in hulle daaglikse lewe raak te sien en dit met mekaar te deel. Die saamgesels help gesinne ook om goeie verhoudings met mekaar te bou, hulle geloof saam prakties uit te leef en geloofsbelewenisse met mekaar te deel.

Die boeke is spesifiek só geskryf dat ouers dit saam met hulle kinders kan doen en dit is gepas vir voorskoolse kinders en kinders op laerskool en hoërskool. Dit kan ook uitstekend by alle kinder- en jeuggroepe gebruik word.

REEKS:

  1. Huisgeloof-reeks 1: Ons huis oefen
  2. Huisgeloof-reeks 2: Ons huis vier
  3. Huisgeloof- reeks 3: Ons huis onthou
  4. Huisgeloof-reeks 4: Ons huis dien

SKRYWER: Anriëtte de Ridder en Maartje van der Westhuizen, die redakteurs van hierdie boek en die Huisgeloof-reeks, is deel van die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode. Hulle albei staan ook in ʼn gemeente en is baie nou betrokke by die jeug van ons land.