Description
SUBTITEL: Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul. ROMEINE 15:13
FORMAAT: Hardeband Boek
AANTAL BLADSYE: 392
OPSOMMING: Vind vrede, krag en vreugde in die teenwoordigheid van God! Die 366 oordenkings in Hoop vir elke môre sal vroue daagliks aan God se liefde en genade herinner. Begin elke dag met nuwe hoop wanneer jy vol verwagting voor die God kom kniel wat jou liefhet en jou gebede hoor.
SKRYWER: Joanna Teigen is al 25 jaar getroud met Rob, en het twee seuns, drie dogters en ’n pragtige skoondogter. As stigters van hulle bediening Growing Home Together, glo hulle dat hulle huweliksbeloftes vir altyd is, dat kinders ’n geskenk van God is, en dat gebed kragtig is. Die Teigens woon in Wes-Michigan en het ’n passie daarvoor dat mense die krag van God in hul lewens ervaar. Joanna en Rob het al talle boeke geskryf, waaronder Mnr. & Mev. – 366 oordenkings vir egpare.