Description
FORMAAT: Stel van 4 DVD’s
OPSOMMING: Hierdie DVD-stel verduidelik en demonstreer hoe Imago-verhoudingsterapie paartjies kan help om die oorsprong van hulle huwelik te verstaan en verskille te gebruik vir huweliksherstel en persoonlike groei.
DIE AANBIEDER
Kobus van der Merwe het grade in teologie en sielkunde en het gevorderde opleiding as werkwinkelaanbieder in Dennemarke ontvang. Saam met sy vrou Anita het hulle duisende paartjies deur Imago-werkwinkels hulp en nuwe hoop gegee.