Description
FORMAAT: DVD
OPSOMMING: Hierdie DVD-stel verduidelik en demonstreer hoe Imago-verhoudingsterapie paartjies kan help om die oorsprong van hulle huwelik te verstaan en verskille te gebruik vir huweliksherstel en persoonlike groei.
INHOUD
Die DVD bestaan uit 3 temas:
1. Die oorsprong van die konflik in verhoudings.
2. Die magstryd is normal, maar moet verbygaan.
3. Hoe om uit die magstryd tot ‘n volwasse
DIE AANBIEDER
Aanbieder Kobus van der Merwe het grade in teologie en sielkunde en het gevorderde opleiding as werkwinkelaanbieder in Dennemarke ontvang. Saam met sy vrou Anita het hulle duisende paartjies deur Imago-werkwinkels hulp en nuwe hoop gegee.