Here, hoor U my?

Sale!

Sale (Save 20%)

R250.00 R200.00

Nina Smit is een van die bekendste en gewildste name in Suid-Afrika wanneer daar van dagstukkieboeke gepraat word. Haar boeke is uiters gewild en op topverkoperlyste regoor die land. Met Here, hoor U my? sal lesers maand vir maand meer oor gebed leer en ook hoe om dit te benader. Nina Smit se inspirasie kom vanuit die Bybel en Bybelse helde soos Josua, Dawid, Job en selfs Jesus om die krag van gebed te illustreer. Dit sluit onderwerpe soos die Heilige Gees se rol in gebed, gebed in moeilike tye, hindernisse in gebed, hoe om vir ander te bid en die vreugde van gebed. Elke dag open met ’n gebed en word met ’n inspirerende gebed afgesluit.

SKU: 9781415339190 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE:392

OPSOMMING: Nina Smit is een van die bekendste en gewildste name in Suid-Afrika wanneer daar van dagstukkieboeke gepraat word. Haar boeke is uiters gewild en op topverkoperlyste regoor die land. Met Here, hoor U my? sal lesers maand vir maand meer oor gebed leer en ook hoe om dit te benader. Nina Smit se inspirasie kom vanuit die Bybel en Bybelse helde soos Josua, Dawid, Job en selfs Jesus om die krag van gebed te illustreer. Dit sluit onderwerpe soos die Heilige Gees se rol in gebed, gebed in moeilike tye, hindernisse in gebed, hoe om vir ander te bid en die vreugde van gebed. Elke dag open met ’n gebed en word met ’n inspirerende gebed afgesluit.

SKRYWER
Nina Smit is bekend vir haar talle dagboeke, kinderboeke en boeke vir vroue oor verskeie onderwerpe. Haar jongste publikasies sluit in God is aan jou kant, Beloftes vir Ma, Genade vir vandag, Leef in sy lig, en Leef as oorwinnaar. Sy is ma van drie volwasse kinders en woon in Somerset-Wes.