Here, gebruik my

R80.00

‘n Herinnering aan my bevestiging as ouderling.

Description

SUBTITEL: ‘n Herinnering aan die bevestiging as ouderling

FORMAAT: Boek

BLADSYE: 43

OPSOMMING: ’n Gids om lidmate wat as diakens bevestig is te herinner aan wat by hulle bevestiging gebeur het. Die vrae waarop geantwoord is en die funksie van ’n ouderling word met toepaslike Bybelgedeeltes bespreek. Ouderlinge kan dit in hulle persoonlike stiltetyd gebruik.

INHOUD

Oor hierdie gids
Formulier vir die bevestiging van kerkraadslede

Dag 1 Baie geluk

Dag 2 Deur die Here self geroep

Dag 3 Geroep deur sy gemeente

Dag 4 Geroep tot diens

Dag 5 My verklaring

Dag 6 Lojaal aan die Bybel

Dag 7 Ek en my amp

Dag 8 Die diens van die ouderling

Dag 9 Herder of polisieman?

Dag 10 “My getroue getuie”

Dag 11 My slagspreuk

Dag 12 Om op die regte pad te bly

Dag 13 My erewoord

Dag 14 Here, gebruik my

SKRYWER

Willie Botha.
Hy was jare lank uitgewer by Bybel-Media (Bybelkor) en Lux Verbi.