Hasie, hoekom is jou stert so kort?

R195.00

Hierdie verbeeldingryke stories oor die ontstaan van mense, diere en  dinge is gunstelingvoorleesstories van kinders en ouers. Hierdie versameling bevat 14 verhale, byeengebring deur uitgewer Michelle Cooper. Dit sluit die San se pragtige verhaal in oor waar die sterre en Melkweg vandaan kom, hoe Hiëna sy hinkstappie gekry het, waarom die son in die lug hang, waarom Hasie se stert kort is, waarom Jakkals ‘n swart streep op sy rug het, en meer. Skrywers wie se werk in die bundel verskyn, is Linda Rode, Annari van der Merwe, Annarita Louw, Nonna Vos en Pieter W. Grobbelaar.

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 72

OPSOMMING: Hierdie verbeeldingryke stories oor die ontstaan van mense, diere en  dinge is gunstelingvoorleesstories van kinders en ouers. Hierdie versameling bevat 14 verhale, byeengebring deur uitgewer Michelle Cooper. Dit sluit die San se pragtige verhaal in oor waar die sterre en Melkweg vandaan kom, hoe Hiëna sy hinkstappie gekry het, waarom die son in die lug hang, waarom Hasie se stert kort is, waarom Jakkals ‘n swart streep op sy rug het, en meer. Skrywers wie se werk in die bundel verskyn, is Linda Rode, Annari van der Merwe, Annarita Louw, Nonna Vos en Pieter W. Grobbelaar.

SKRYWER: Chris Venter is ‘n vryskutkunstenaar. Hy is bekend vir sy illustrasies in onder meer die Speurhond Willemreeks, Karla Krullebol, Moenie die knoppie druk nie en Die eensame krokodil. Hy is bekroon met verskeie ATKV Woordveertjies. Chris woon in Klapmuts, naby die Paarl.