Hanna

R210.00

‘n Aangrypende verhaal wat tot alle vroue spreek. “Sien my raak, o God wat sien! Hoor my noodkrete.” Hanna is kinderloos. Haar man, Elkana, moet seuns hê om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en ná nege jaar trou hy weer. Peninna skenk die lewe aan die een kind ná die ander. Maar Hanna sukkel met Peninna se teenwoordigheid in haar huis. Boonop praat die mense. Is haar kindersloosheid die Here se straf vir iets wat sy gesondig het? Sal Hanna kan vrede maak, met haarself en met Peninna? Sal sy guns kan vind in die oë van God sodat Hy haar lamp weer aansteek en die donker verdryf?

SKU: 9780796319661 Categories: , , ,

Description

SUBTITEL: Die vrou wat haar kind vir die Here gegee het

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 264

OPSOMMING: ‘n Aangrypende verhaal wat tot alle vroue spreek. “Sien my raak, o God wat sien! Hoor my noodkrete.” Hanna is kinderloos. Haar man, Elkana, moet seuns hê om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en ná nege jaar trou hy weer. Peninna skenk die lewe aan die een kind ná die ander. Maar Hanna sukkel met Peninna se teenwoordigheid in haar huis. Boonop praat die mense. Is haar kindersloosheid die Here se straf vir iets wat sy gesondig het? Sal Hanna kan vrede maak, met haarself en met Peninna? Sal sy guns kan vind in die oë van God sodat Hy haar lamp weer aansteek en die donker verdryf?

SKRYWER: Maretha Maartens is bekend en gewild as skrywer van geestelike boeke en dagboeke, romans, kortverhale, kinderboeke, tienerboeke en romans vir jong volwassenes. Talle van haar boeke is bekroon en vertaal. Maretha is ook ’n gesoute rubriekskrywer wat bydraes gelewer het vir Volksblad, Vrouekeur, Rooi Rose, Finesse en LiG.