Description
SUBTITEL: God se mense vir nuwe werklikhede
FORMAAT: Boek + CD
AANTAL BLADSYE: Boek 218
OPSOMMING:
Die Handleiding vir die Erediens is saamgestel 20 jaar na die Handboek vir die erediens, en 3 jaar na Vir die erediens – ’n handleiding. Albei die vorige publikasies is geëvalueer en met heelwat nuwe materiaal aangevul.
Die Handleiding vir die erediens – CD met responsoriese tekste is so opgestel dat dit in samewerking met die Handleiding vir die erediens gebruik moet word. Dit bevat al die responsoriese tekste wat in die Handleiding van die erediens voorkom in Word-formaat. Sodoende kan die teks maklik geprojekteer of in afkondigings/uitdeelstukke geplaas word.